Prins Harry en Meghan se besluit word aanvaar

Koningin Elizabeth II het huiwerig, maar tog, haar toestemming gegee vir die paartjie om ‘n “meer onafhanklike” lewe te leef na ‘n belangrike vergadering saam met al die koninklikes. Sy respekteer hul besluit om te gaan, maar het wel bygevoeg dat dit vir haar ideaal sou wees as hulle eerder voltydse werkende lede van die koninklike familie kon bly.

Koninklikes ondersteun besluit

 Ek en my familie ondersteun die wens van Harry en Meghan om as jong gesin ‘n nuwe lewe te skep,” het die koningin in ‘n verklaring gesê. Die paartjie het dit duidelik gemaak dat hulle nie meer afhanklik wil wees van die publiek se geld nie.

Besluit sal gemaak word

Dit is nog onseker oor hoe die toekoms van die koninklikes lyk, “maar in die komende dae sal die finale besluite bekend gemaak word,” het die koningin aan die media gesê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


The maximum upload file size: 10 MB.
You can upload: image.
Links to YouTube, Facebook, Twitter and other services inserted in the comment text will be automatically embedded.

%d bloggers like this: