Natuurlike hormoonterapie

Deel hierdie storie / Share this story

Hormone is ‘n natuurlike chemikalieë wat deur die liggaam vervaardig word. Hulle doel is om boodskappe van een deel van die liggaam na ‘n ander te stuur. Hormone is verantwoordelik vir alles, van om jou te laat weet dat jy honger is tot konsentrasie of besluitneming.

Essensiële-olies is ‘n holistiese, natuurlike benadering tot die balansering van jou hormone. Lees verder van essensiële-olies in die nuutste Vrouwees-uitgawe.

https://issuu.com/vrouwees/docs/vrouwees_januarie_2020__1_/22