Maak jou hart warm

Deel hierdie storie / Share this story

Niks besorg soveel vreugde aan ‘n oupa-of oumahart soos hulle kleinkinders nie. Selfs tye word gekoester tussen ouer en kind. Tye van saamwees bou kosbare oomblikke tussen geliefdes en hou jou jonk van gees. Ons foto-versameling wys hierdie maand hoe oomblikke van vreugde jou hart warm maak en die oupa en ouma’s hiér wat soveel pret gehad het!

Kyk verder in die nuwe uitgawe van Vrouwees hoe oumas, oupas, pappas en mammas hulle kroos geniet.

https://issuu.com/vrouwees/docs/vrouwees_januarie_2020__1_/38