Matrikulant Luqmaan Dawray van Hoërskool Noord-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Luqmaan Dawray, wat laasjaar by Hoërskool Noord-Kaap gematrikuleer het, se toekomsplanne lyk blink. Hy gaan aan die Universiteit van Stellenbosch medies studeer. Hy het hierdie vakansie vir ‘n rukkie sy pa gehelp in sy apteek en tyd saam my familie en vriende deurgebring voor hy moet universiteit toe gaan.