Galeshewe-polisie gereed om vieringe te polisieer

Deel hierdie storie / Share this story

GALESHEWE – Die polisielede in Galeshewe is gereed om die Nuwejaarsvieringe te polisieer terwyl inwoners die Nuwejaar vier.

Brig. Charlotte Makgari het die lede toegespreek. Sy het die lede versoek om te alle tye veilig te wees en die gemeenskap te respekteer.

“Die polisie volg vanaand ’n nul-verdraagsaamheidsbenadering .”