Ken jy hierdie man?

Deel hierdie storie / Share this story

Familielede sowel as die gemeenskap word versoek om te help om hierdie onbekende man te identifiseer en met sy familie te herenig.

Die onbekende man is tans by Kagisho-polisiekantoor. Hy het geen herinneringe van wie hy is nie. Enigiemand met inligting moet asseblief die Kagisho-polisiekantoor kontak by 053 871 1173.