7 Reëls vir die lewe

Deel hierdie storie / Share this story

Laat dit gaan

Moenie ’n goeie dag opfoeter deur te dink aan ’n slegte dag van gister nie.

Ignoreer hulle

Moenie na ander mense luister nie. Lewe ’n lewe wat vir jou bemagtigend is.

Gee dit tyd

Tyd maak alles gesond.

Moenie vergelyk nie

Die enigste persoon met wie jy moet kompeteer, is die persoon wat jy gister was.

Bly kalm

Dit is okei om nie alles op een slag uitgesorteer te hê nie.

Jou lewe is jou verantwoordelikheid

Net jy is in beheer van jou eie geluk.

Glimlag

Die lewe is kort. Geniet dit terwyl jy kan.