Kimberliet blink uit in swem

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Chloe Ehlers, van die Hoërskool Noord-Kaap (HNK), het die naweek by die Vrystaat-swemkampioenskappe uitgeblink.

Sy het vier goue, twee silwer en twee brons medaljes gewen.

Chloe neem vanaf 5-7 Desember aan die Noord-Kaapse swemkampioenskappe in Kimberley deel.

Jarred Green en Alisha Stanfley, albei van HNK, neem ook deel.