Drie gebarste pype rapporteer

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die water stroom in Crandonweg, in Beaconsfield, by die straat af weens ’n gebarste pyp.

Daar is ook ’n gebarste pyp in Studystraat in Fabricia, asook in Jamesonlaan in Rhodesdene.

Wees asseblief versigtig indien julle in hierdie areas is.