Het jy onlangs gaan kyk wat op ons Vrouwees -Facebookblad aangaan? Dit is gevul met baie interessante verhale, interaktiewe aktiwiteite soos “Q & A” en kompetisies. Ons gee baie raad daar en vra ook raad van julle.
Ons nuutste kompetisie het ‘n weelderige SKOON. velproduk sowel as egte silver oorbelle op die spel geskenk deur Anchen’s Beauty Salon!
Klik hier om na ons Vrouwees blad te gaan en in te skryf:
https://www.facebook.com/finditvrouwees/posts/140104997397947



