Die BrightRock Players Choice Awards 2019 is vanaand

Deel hierdie storie / Share this story

SANDTON. – Die derde jaarlikse BrightRock Players Choice Awards 2019 vind vanaand plaas. Hierdie byeenkoms sal erkenning gee aan uitnemendheid in Suid-Afrikaanse rugby.

Hierdie toekennings, wat deur die spelers vir die spelers aangebied word, vier Suid-Afrika se rugbytalent van wêreldgehalte.

Dit is die enigste toekennings in sy soort in Suid-Afrika, met professionele rugbyspelers van SA se 14 unies wat vir hulle topspelers stem.

Suzanne Stevens, BrightRock se uitvoerende direkteur, sê  hulle is so opgewonde om vir die derde jaar met MyPlayers saam te werk om hierdie toekennings aan die spelers en aanhangers te gee. “Daar is veral hierdie jaar soveel wat ons in rugby moet vier.”

Defender of the year

1. Pieter-Steph du Toit
2. Franco Mostert
3. Lukhanyo Am
4. Damian de Allende

Forward Player of the year

1. Tendai “Beast” Mtawarira

2. Trevor Nyakane
3. RG Snyman
4. Pieter-Steph du Toit

Backline Player of the year

1. George Whitehead

2. RabzMaxwane

3. Cheslin Kolbe
4. Herschel Jantjies

Best off the bench

1. Steven Kitshoff
2. Herschel Jantjies
3. Bongani Mbonambi
4. Selvyn Davids

The #LoveChange Award 

1. Joseph Dweba

2. Tyrone Green

3. Herschel Jantjies
4. Kurt-Lee Arendse

The Players’ Player of the Year 

1.Pieter-Steph du Toit

2. Duane Vermeulen
3. Schalk Brits
4. Cheslin Kolbe