April 20, 2021

Wenner van Idols seisoen 15 is aangekondig

Foto: sowetanlive.co.za

SUID-AFRIKA. – Die wenner van Idols Seisoen 15 is aangekondig! Luyolo Yiba is as wenner van 2019 gekroon.

Volgens News24 is die 24-jarige Yiba een van slegs twee mans wat tot die top-10 deurgedring het en is die eerste manlike wenner in drie jaar.

“Tesame met die feit dat hy as die wenner gekroon is, het Yiba ook weggestap met ’n ongelooflike pryspakket wat bestaan uit ’n platekontrak met Gallo, R1 miljoen, Fiësta 1.0 Ecoboost, R100 000 Truworths-koopbewys, R80 000se Yamaha-musiekinstrumente en soveel meer.”

Foto: dispachlive.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: