Het jy hierdie hondjie gewaar?

Deel hierdie storie / Share this story

Die bruin en wit Jack Russel hondjie, krummel, soos op die foto, het gisteraand rondom ses uur in Schreinerstraat, Hadison Park uit sy eienaar se erf gekom. Sy eienaar is baie ontsteld ek soek dringend na hom.

Indien jy die hondjie erens gewaar, skakel asseblief vir Lenie Schoombie by 079 718 9721 of 073 804 2543.