Water loop uit twee lekplekke op die hoek van Black- en Longstraat. Die probleem is reeds aan Sol Plaatje-munisipaliteit gerapporteer.
FiND iT het navraag by Sello Matsie, woordvoerder van die munisipaliteit gedoen, maar wag nog vir terugvoer.