August 5, 2021

Ná maande bly water saans aan

KIMBERLEY. – Die nagtelike wateronderbrekings, wat vir maande aangehou het, gaan nou vir eers stop.

Sello Matsie, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, het bevestig niks het verander nie en die water gaan steeds vanaf vanaand nie meer afgeskakel word nie.

 “Ons versoek die gemeenskap om asseblief voort te gaan om water te bespaar en lekkasies by die inbelsentrum aan te meld.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *