Seun in trane oor sy eerste hond

Deel hierdie storie / Share this story

KAAPSTAD. – ’n Ma hier het vir haar jong seun sy eerste hondjie gekoop.

In die video wat sy geneem en op haar Facebook-blad gedeel het, is haar seun in trane van totale blydskap.

Hierdie Yorkie-hond, genaamd Archie, het sy vir-ewig-huis gevind.

Kyk die kosbare video hier: