Gedenkdiens vir Lindy TaitTania SmithNovember 7, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Lindy Tait se gedenkdiens word Maandag by die Life Church hier gehou. Die diens vind plaas by die kerk in Markstraat 11, Kestellhof, om 11:00. Tait is 5 November oorlede nadat sy op 2 November geval en ’n breinbesering opgedoen het. Previous Post Geen vordering in PSIRA-saak teen sekuriteitswagte Next Post Hond deur barmhartige samaritaan gered