Twee motors het gebots in OliverstraatTania SmithOctober 21, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee motors het voor Montrio Park, in Oliverstraat gebots. Twee bane word versper. Geen erenstige beserings. Owerhede is op die taneel. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg. Previous Post Ongeluk in Oliverstraat Next Post Is jou garing deurmekaar? Irene Haasbroek gee raad