Ondersoek na trein man (45) tref

Deel hierdie storie / Share this story

ROODEPAN – ’n Saak van strafbare manslag word ondersoek nadat ’n 45-jarige man omstreeks 22:00 Vrydagaand naby 3 SAI-weermagbasis deur ’n trein raakgery is.

Lt.-kol. Dimakato Mooi sê niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie. Die omstandighede van die man se dood word ondersoek.