Bekende boer emosioneel gegroet

Deel hierdie storie / Share this story

JACOBSDAL – Honderde mense het Vrydag op die plaas Rostrevor bymekaargekom om afskeid van Herman Galama, ’n bekende boer en invloedryke man van die gemeenskap te neem.

Herman Galama is Sondag 13 Oktober tydens ’n fratsongeluk op sy plaas oorlede.

Video: Facebook