Skaatsplankryer in Longstraat raakgeryMichael HawthorneOctober 19, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – ’n Man is omstreeks 19:15 Vrydagaand in Longstraat voor die Absa-hoofkantoor deur ’n voertuig van sy skaatsplank afgery. Nooddienste was op die toneel. Die pasiënt is nie noodlottig beseer nie. Previous Post Vandag se weer: “Partly cloudy throughout the day.” Next Post Man dood ná trein hom tref