KIMBERLEY. – Die man op hierdie foto kan moontlik help met die ondersoek oor ’n inbraak by ’n motor in Mac Dougallstraat vroeg vanoggend. ’n Beloning van R1000 sal aan die persoon gegee word wat die persoon identifiseer.
Bel 071 676 7200 as jy enige inligting het.




