Hoërskool Noord-Kaap se junior en senior prysuitdeling

Deel hierdie storie / Share this story

Hoërskool Noord-Kaap het hulle prysuitdeling vir 2019 gehou en dit was ’n spogaand om te onthou!

Baie geluk aan elke leerder wat beloon is vir harde werk en deursettingsvermoë op akademiese gebied.
Hier vol die top leerders:

Adnitor: Charissa Swanepoel
Mees veelsydige leerder: Liam Jacobs
Dux-leerder: Silje Fredericks