Twee voertuie by Sovereign Motors gesteel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Twee voertuie is na bewering gisteraand omstreeks 21:00 by Sovereign Motors Kimberley gesteel.  Luidens berigte is die sekuriteitswag vasgebind en twee bakkies is gesteel. Daar word vermoed die verdagtes het met die voertuie op die Bloemfontein-pad gevlug.

FiND  iT hou jou op hoogte.