Palmbome afgebrand in Carters Glen

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Inwoners van Carters Glen is bekommerd en verward oor palmbome wat in die area afbrand. Daar is groot onsekerheid oor of die bome self aan die brand slaan en of iemand dit in die nag aan die brand steek. ’n Bekommerde inwoner sê dit kan ’n groot probleem veroorsaak indien ander bome in die proses vlamvat.

Indien jy enige inligting het oor die palmbome in Carters Glen, stuur ’n e-pos aan [email protected]