Hoërskool Noord-Kaap-leerders gekies vir kriekettoernooie

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Vyftien krieketspelers van Hoërskool Noord-Kaap is gekies om die Noord-Kaap Skole Krieket te teenwoordig in die verskillende krieketweke wat in November en Desember 2019 sal plaasvind.

CSA o/15-week

1.Onthlametsi Kesiamang

2. Moegamat Alexander

3. Naziel Adams

4. Eldridge Jack

Regional o/15-week

1. Tumisho Seetelo

2. Jathan Meyers

3. Fareez Alexander

CSA o/17-week

1. Ethan Gordon

2. Umir Richards

Khaya Majola Coca Cola week

1. Joshua Barends

2. Yusuf Suliman

3. Ronsley Sauls

CSA o/19 Meisies-week

1.Lauren van Heerden

2. Kezlyn Chase

3. Kristen Brown