’n Leser het ’n waarskuwing aan FiND iT gestuur dat die ligte by die sirkel by Kalahari Lodge op die Kaapstad-pad buite werking is. Dit veroorsaak dat mens nie die middelman en selfs die sirkel in die nag kan sien nie en kan ’n ongeluk veroorsaak. Wees asseblief versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.



