Ongeluk op hoek van Pickering- en RhodeslaanJana GrobbelaarOctober 8, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ‘n Bakkie en taxi het op die hoek van Pickering- en Rhodeslaan gebots. Die linkerbaan word versper. Nog geen owerhede is op die toneel nie. Wees asseblief versigting indien jy in daardie omgewing is. Previous Post Vandag se weer: “Clear throughout the day.” Next Post Olie in pad veroorsaak chaos