Skole verdaag weens waterkrisis

KIMBERLEY – Skole in die stad verdaag vandag weens die waterkrisis. Ouers van kinders in Laerskool Newton, Laerskool Staats, Hoërskool Adamantia en Hoërskool Noord-Kaap is reeds gevra om hulle kinders by die verskeie skole te kom haal. FiND iT het bevestiging by die volgende skole gekry dat hulle vroeër verdaag.

Laerskool Staats – Verdaag om 10:00.

Laerskool Newton – Verdaag om 12:00.

Hoërskool Adamantia – Verdaag om 10:30

Hoërskool Noord-Kaap – Verdaag om 11:30.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *