September 16, 2021

Ongeluk op hoek van Phakamile Mabijastraat

KIMBERLEY. – ’n Bakkie en voertuig het op die hoek van Phakamile Mabija- en Roperstraat, by die verkeerslig, gebots.

Bane word tans versper. Wees asseblief versigtig indien julle in daardie area is.

Die owerhede en ambulansdienste is tans op die toneel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *