Dr. Zamani Saul in Ritchie

Deel hierdie storie / Share this story

RITCHIE. – Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, gaan 17:00 hier die gemeenskap toespreek.

Bronwyn Thomas-Abrahams, woordvoerder vir die premier, het dit bevestig.

Dit volg na betogings dié area die afgelope maand geruk het. FiND iT sal die vergadering bywoon en hou jou op hoogte.