’n Man het oorkant Golden Lite, in Phakamila Mabijastraat, vanaf die vyfde vloer by die Boland Flats na sy dood geval. Daar is nog onsekerheid of die man geval of gespring het. Hy het na bewering op ’n motor se voorruit geval.
Die provinsiale ambulansdienste is op die toneel. FiND iT hou jou op hoogte.



