Liefdadigheid bring gelukkige gesigte in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

ROODEPAN – Minderbevoorregte kinders van Jacksonville, in Roodepan, Kimberley, het die naweek met ’n glimlag begin danksy liefdadigheid deur die Hebron-geloofsentrum.

Rolene van Staden, van die Hebron-geloofsentrum, sê hulle het gister om 18:00 toebroodjies en koeldrank aan kinders in Roodepan uitgedeel. 

Minderbevoorregte kinders ontvang eet- en drinkgoed