Privaat kontrakteur herstel gate

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT het Maandag ons bord langs die gat van die week, Put Sonder Water, in Welgevondenstraat, geplant. ’n Privaat kontrakteur het Woensdagmiddag die gat herstel.

Hou asseblief aan om jou gat van die week in te stuur sodat ons ’n verskil kan maak.

Die grootste gat van die week word elke Vrydag om 15:00 aangekondig.

Om deel te neem, stuur ’n e-pos na [email protected] met ’n foto, die grootte van die gat (cm x cm), waar hy geleë is en wat jy hom noem.