Ongeluk in MacDougallJana GrobbelaarSeptember 12, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Twee voertuie het in MacDougall-straat gebots. FiND iT se voertuig, met een van die verslaggewers, Tania Coetzee, was in die ongeluk betrokke. ER24 het Coetzee en haar 14-jarige seun op die toneel behandel. Previous Post Die CSA provinsiale T20-krieketkompetisie is hierdie naweek in Kimberley. Hier is die skedule: Next Post SA-pluimbalspan se gees is aansteeklik