KIMBERLEY.- Hoërskool Noord-Kaap presteer met uitstekende simbole by die Noord-Kaap-kunstefees.
Dié skool neem jaarliks aan hierdie kunstefees deel en was hierdie jaar onder leiding van mej. Zelda Swiegers. Marco Spaumer, die bekende Du Toit in die sepie Suidooster, was ’n beoordelaar.