NASIONAAL – Die stemnotas wat xenphobie aanhits en wat op sosiale media aangestuur word, is as ’n “hoax” deur die polisie van die hand gewys.
Brig. Vish Naidoo sê die stemboodskappe, wat glo Boko Haram maan om wraak op Suid Afrikaners te neem vir die onlangse toename van xenofobiese aanvalle teen Nigeriërs, is net ’n “hoax”.



