Brand in PetrusstraatFiND iT Redaksie-spanSeptember 3, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ‘n Brand het vanoggend by ‘n huis hier in Petrusstraat uitgebreek. Die pad is versper en die dak rook nog. Sover is geen beserings aangemeld nie. Die oorsaak van die brand is nog onbekend. Previous Post Amy’Leigh glo by vulstasie afgelaai Next Post Kerrie-aand by Crazy Horse Restaurant