FiND iT Fashion skets-kompetisie

Deel hierdie storie / Share this story

Stem vir jou gunsteling-modeskets om vir ‘n maand as FiND iT Fashion se profielfoto gebruik te word.

Die wenner wen ’n R2000 advertensiepakket vanaf FiND iT.

Hoe om te stem? Skryf “vote” onderaan jou gunsteling-skets. Elke persoon mag een keer vir sy gunsteling-skets stem. Duplikaatstemme sal nie tel nie.

Wanneer sluit die stemproses? Om 12:00 Vrydag, 6 September.

Die wenner word op 9 September op die FiND iT Fashion-blad aangekondig. Ons sal dan ook vir julle sê WIE watter skets geteken het.

Die beoordelaars se beslissing is finaal.

Maak seker jy “like” die FiND iT Fashion blad hier en die FiND iT Fashion Instagram-blad hier.