Stem vir jou gunsteling mode-skets om as FiND iT Fashion se profiel-foto gebruik te word vir ’n maand.
Die wenner wen ’n R2000 advertensie-pakket vanaf FiND iT.
Hoe om te stem? Skryf “vote” onderaan jou gunsteling skets. Elke persoon mag een keer stem vir sy gunsteling skets. Duplikaatstemme sal nie tel nie.
Wanneer sluit die stemproses? Om 12:00 Vrydag, 6 September.
Die wenner word op 9 September op die FiND iT Fashion-blad aangekondig. Ons sal dan ook vir julle sê WIE watter skets geteken het.
Die beoordeellaars se beslissing is finaal.
Maak seker jy “like” die FiND iT Fashion blad hier en die FiND iT Fashion Instagram blad hier.



