Steve Harvey gaan hom in Suid-Afrika vestig terwyl hy voorberei om die gewilde Amerikaanse speletjie, Family Feud, in Oktober in dié land te begin skiet.
Volgens 702.co.za het Harvey gesê sy vrou is tans besig om ’n huis te soek en praat van sy begeerte om hom hier te vestig.
Lees die volledige artikel hier.




