KIMBERLEY. – Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, het gister Tafel Lager Park toe gekom om na die Griekwas-wedstryd te kyk.
Die premier is deur die Tafel Lager Griekwas-bestuurspan gegroet by die hek en deur die tonnel vergesel.
Die Griekwas het 27-26 teen die Lions verloor.






