‘n Leser wat onlangs Kimberley toe getrek het, kan nie glo dat daar ‘n besigheid is wat boere van 360°-oplossings bied nie.
“Hulle produsente het ‘n ander benadering tot landbou – ondernemend, innoverend en nuut.” GWK Agri ondersteun ons deur van begin tot einde op die plaas betrokke te wees, deur insette, oplossings, elke moontlike diens te lewer en deur nooit hul fokus op ons as boer te verloor nie. “Dit gee ons weer moed om te weet dat ons nie hierdie moeilike pad alleen stap nie.”



