Vragmotor bots teen motor

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ‘n Vragmotor het teen ‘n motor gebots in Longstraat. Die pad is toegemaak net voor Mercedes. Dit is nog nie duidelik of daar beserings was nie.

*Inligting deur ‘n leser aan FiND iT gestuur. As jy verkeers- of nuuswenke aan FiND iT wil stuur, Whatsapp 0761633746.