Gelukkige Nasionale Vrouedag!

Deel hierdie storie / Share this story

Vroue het al deur die jare bewys dat hulle sterk is en enigiets kan bemeester. Nasionale Vrouedag word gevier op 9 Augustus.

Die dag herdenk die optog van ongeveer 20 000 vroue in 1956 na die Uniegebou in Pretoria met ‘n petisie teen die paswette van die land.

Vertel ons hoekom die vrou in jou lewe spesiaal is en wat maak haar sterk.