Kyk die video hiér!
Dié video wys waar ‘n leser gehipnotiseer word om op te hou rook. Hou FiND iT se blad dop om te sien hoe dit met haar gaan.
Irene Haasbroek van Ateraksi kan by 0823785780 gekontak word vir jou A-Z psigiese en emosionele gesondheid.



