Koperdiewe slaan toe op nog ’n pompstasie

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Vandale het die Sunset Manor-pompstasie in Roodepan beskadig nadat hulle koperkabels gesteel het.

Sello Matsie, woordvoerder vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, sê die verdagtes wat verantwoordelik is vir die skade aan die infrastruktuur moet vervolg word.