Persoon ernstig beseer op N12 rigting Warrenton

KIMBERLEY. – Een persoon is ernstig beseer toe sy motor van die pad af gery het net buite Windsorton.

Albert Hensberg, bestuurder van ER24, sê die man is ernstig beseer nadat sy voertuig die pad verlaat het. Die ongeluk het op die N12 in die rigting van Warrenton gebeur.

ER24 is op die toneel.

1 thought on “Persoon ernstig beseer op N12 rigting Warrenton

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: