Stakings duur voortTania SmithJuly 19, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Stakings duur vanoggend in Greenpoint en die middestad voort. Die ingang na Greenpoint is geblok en voertuie kan nie in of uit beweeg nie. Die pad voor die stadsaal is ook gesluit. Vermy hierdie areas vandag. Previous Post Staking kan môre in middestad vlamvat Next Post Hiermee die bepalings vir die Cell C Touchies