Die skole in Kimberley gaan soos normaal voort op Donderdag, 18 Julie 2019. Dit is nie ’n vakansiedag nie.
FiND iT het met die volgende skole bevestig wat wel oop is dié dag:
- Laerskool Staats
- Elizabeth Conradie (Elcon)
- Laerskool Newton
- Hoërskool Diamantveld
- Hoërskool Adamantia
- Hoërskool Noord-Kaap



